![]() Chiron in Celestia met ringe. Die oppervlakdetail en vorm is denkbeeldig, omdat dit dalk nie in hidrostatiese ewewig is nie. | |
Ontdekking [1][2] | |
---|---|
Ontdek deur | Charles Kowal |
Datum | 1 November 1977 |
Plek van ontdekking | Palomar-sterrewag |
Kleinplaneet-benaming | (2060) Chiron 95P/Chiron[3] |
Alternatiewe name | 1977 UB |
Kleinplaneet-kategorie | Sentour [4][5] Komeet |
Etimologie | ’n Griekse sentour[6] |
Wentelbaaneienskappe [4] | |
Epog 4 September 2017 | |
Afelium | 18,865 AE |
Perihelium | 8,4311 AE |
Halwe lengteas | 13,648 AE |
Wentelperiode | 50,42 jaar (18 417 dae) |
Gem. omwentelingspoed | 7,75 km/s |
Gem. anomalie | 153,58° |
Baanhelling | 6,9497° |
Lengteligging van stygende nodus | 209,20° |
Periheliumhoek | 339,68° |
Minimum baankruisingsafstand: Jupiter | 3,00433 AE |
Tisserand se parameter | 3,352 |
Fisiese eienskappe |
|
Gem. radius | 107,8±4,95 km (Herschel 2013)[7] 116,7±7,3 km (Spitzer)[8] 135.69 km (LCDB, afgelei)[9] |
Rotasieperiode | 5,918 uur[9][10][11][12][13] |
Skynmagnitude | 18,93[14] 15,6 |
Absolute magnitude | 5,80±0,27[15] 5,82±0,07[16] 5,9[4] 5,92±0,20[7] |
Hoekgrootte | 0,035" (maks.)[17] |
2060 Chiron (Engels uitspraak: /ˈkaɪrən/; simbool: ), met die voorlopige naam 1977 UB en ook bekend as 95P/Chiron, is ’n kleinplaneet in die buitenste Sonnestelsel wat tussen Saturnus en Uranus om die Son wentel. Dit is in 1977 deur Charles Kowal ontdek en was die eerste van ’n nuwe klas voorwerpe wat nou as sentoure bekend is. Hulle is tussen die Asteroïde- en Kuipergordel geleë.
<ref>
tag; no text was provided for refs named Kowal-1978
<ref>
tag; no text was provided for refs named gsfc-Chiron
<ref>
tag; no text was provided for refs named dualstatus
<ref>
tag; no text was provided for refs named jpldata
<ref>
tag; no text was provided for refs named Centaurs
<ref>
tag; no text was provided for refs named Fornasier-2013
<ref>
tag; no text was provided for refs named Stansberry-2007
<ref>
tag; no text was provided for refs named lcdb
<ref>
tag; no text was provided for refs named Bus-1989
<ref>
tag; no text was provided for refs named Luu-1990b
<ref>
tag; no text was provided for refs named Marcialis-1993
<ref>
tag; no text was provided for refs named Lazzaro-1997
<ref>
tag; no text was provided for refs named AstDys
<ref>
tag; no text was provided for refs named Veres-2015
<ref>
tag; no text was provided for refs named Belskaya-2010b
<ref>
tag; no text was provided for refs named arcsec
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search